Revue 2010
Ces't La Vie
Kenmerkend van ons revues is die verrassing wat ons elke jaar vir ons 3500 besoekers inhou. Vanaf 9 – 14 Augustus het ons die geleentheid benut om ons getroue besoekers in ons saal op ‘n reis na die sterre te neem. Oupas en oumas; almal was welkom om Dinsdag 10 Augustus te kom luister.
Daar is al ‘n getal van 1700 leerders wat die revues by Stoffberg gedoen het. Vyfdejaars, dit is ‘n voorreg en benut die geleentheid. Min het dit reggekry tot dusver. Slegs 120 leerders kon dit vermag, en hulle het Stoffberg nie teleurgestel nie en selfs op akademiese gebied het hulle gespog met ses, sewe en agt onderskeidings.
Aan elke deelnemer: onthou ons is trots op ons tradisie van 'n akademiese 100% slaagsyfer as jy aan die revue deelneem.
Besondere dankie aan elke leerder wat in die sanggroep so hard gewerk het. Dit was nie maklik nie, maar elkeen van ons weet dat dit die moeite werd is. Verantwoordelikheid is nie maklik nie, maar julle het hard saam met Deanne Boyd gewerk.
Foto's
Revue - 2010
 |
 |
 |
| 1. High |
2. I have a Dream |
3. Storm in my hart |
 |
 |
 |
| 4. Af en af |
5. Mercy |
6. As ek sing |
 |
 |
 |
| 7. Mengelmoeskardoes |
8. Vertel my |
9. Ek kan weer in liefde glo |
 |
 |
 |
| 10. I do I do I do |
11. Afrikaanse Medley |
12. Reik na die sterre |
 |
 |
 |
| 13. This time i know |
14. I'm your angel |
15. Adrenalien |
 |
 |
 |
| 16. Feeling good |
17. One of us |
18. Engele |
 |
 |
 |
| 19. Out here on my own |
20. Haven't met you yet |
21. Jy lewe net eenmaal |
 |
 |
 |
| 22. Winner takes it all |
23. Fame |
24. Hero's |
Foto's geneem deur: Arauna Bezuidenhout
1500 foto's beskikbaar
Foto's beskikbaar by Arauna Bezuidenhout: 072 493 3283
terug na kutuur en sosiaal blad |