Die Skoollied

In Brakpan is ‘n Hoërskool
Daar leer ons dink en werk en speel
Daar kry ons elkeen ruim sy deel
Van kennis om sy plig te doen.
Ons strewe na die ideaal
Om net die hoogste sport te haal.

Koor
Ek sal my skool onthou
Steeds aan sy grootheid bou
Ek sal sy roem besing
En aan hom hulde bring

2010 Matriekuitslae
Oos-Gauteng Prestasie
............................................meer info...
.................................................................
Liefdadigheidsweek
Hoërskool Stoffberg beywer hom steeds om te voorsien in die nood van behoeftige gesinne...
............................................meer info...
 
Dissiplinêre komitee 2011

............................................meer info...
 
Geskiedenis van die skool
Hoërskool Stoffberg moes na die amalgamasie van 1976 nuwe skooldrag, ‘n skoolwapen en ‘n leuse kry.
............................................meer info...
 
Die skoolwapen
Die Hoërskool Stoffberg kry sy beslag op Dinsdag, 15 Oktober 1946, toe ons as Stoffberg Junior Hoërskool van die Laerskool Kommando afgestig het met ‘n leerdertal van 195.
............................................meer info...
 
Skoollied
............................................meer info...
 
Lag 'n Slag! ...........................................meer info...
................................................................

Nog Foto's
..........................................meer info...