Tuisblad image

 

Kliek hier vir 2023 Whatsapp groepe

 

Bly op hoogte met COVID-19 by sacoronavirus.co.za

By Hoërskool Stoffberg word leerders baie gou deel van ons positiewe waardestelsel eerder as om onder onbuigsame reëls en regulasies te funksioneer.

Goeie WAARDES lei onteenseglik tog na goeie DISSIPLINE. Stoffbergleerders word oral geken as beleefde, goedgemanierde kinders wat die pret en die erns van sy skoolloopbaan op alle vlakke geniet.

Geniet jou kuier op ons webwerf.

Stoffberg Waardes image