Vakke

 

Graad 8 & 9 Verpligte Leerareas:

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Lewensoriëntering
  • Wiskunde
  • Tegnologie
  • Ekonomiese Bestuurswetenskappe
  • Skeppende Kuns
  • Natuurwetenskap
  • Sosiale Wetenskappe

 

Graad 10 - 12 Verpligte vakke:

  • Afrikaans Eerste Taal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Lewensoriëntering
  • Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid / Tegniese Wiskunde

 

Graad 10 - 12 Keusevakke:

  • Rekeningkunde
  • Ekonomie
  • Ingenieurs Grafika en Ontwerp
  • Versbruikerstudie
  • Fisiese Wetenskappe
  • Lewenswetenskappe
  • Besigheidstudies
  • Dramatiese Kunste
  • Visuele Kunste
  • Dansstudies
  • Inligtingstegnologie 
  • Toerisme
  • Siviele Tegnologie - Houtbewerking
  • Rekenaartoepassingstegnologie 
  • Visuele Kunste
  • Tegniese Wetenskap

 

 

 

STOFFBERG, DIE SKOOL WAAR ONS, ONS MENSE SE POTENSIAAL TEN VOLLE ONTWIKKEL
© (2019) HS Stoffberg. All Rights Reserved.