Kunswedstryde

Hoërskool Stoffberg leerders neem met groot ywer deel aan kunswedstryde. Die Brakpan kunswedstryd word elke tweede jaar aangebied en die afdelings waaraan die leerders gretig deelneem sluit in: Drama (Afrikaans, Engels, Mimiek, Improvisasie, Eksperimentele werk), Redenaars, Instrumentaal, Vokaal, Ligte musiek, Skryfkuns, dans, en Visuele kuns (Beeldhou, Skilderkuns en Fotografie)

Die leerders vaar baie goed as hulle deelneem en dit kan toegeskryf word aan besondere talent, goeie voorbereiding en uitstekende afrigting!

STOFFBERG, DIE SKOOL WAAR ONS, ONS MENSE SE POTENSIAAL TEN VOLLE ONTWIKKEL
© (2019) HS Stoffberg. All Rights Reserved.