Hoërskool Stoffberg beywer hom steeds om te voorsien in die nood van behoeftige gesinne aan ons skool verbonde. Ons voorsien ook steeds kospakkies aan behoeftige leerders by die skool. Sommige leerders eet slegs dít wat ons aan hom/haar by die skool voorsien. Danksy elke Stoffie se ruimhartige bydrae kan ons weer ‘n verskil maak in ander se lewe.
Die afgelope vyf jaar loods die leerders van Hoërskool Stoffberg jaarlliks 'n klere-
Alles wat ingesamel word, word gesorteer en in die saal uitgepak, waarna die gemeenskap dan die geleentheid het hul om na hulleself te help. Daarna word die res versprei na plaaslike welsynsorganisasies en kinderhuise. Daar is selfs klere voorsien aan 'n kinderhuis op Belfast en aan 'n evangelisasie-
Enige skenkings is welkom en kontak ons gerus as u weet van enige persone wat daarby baat kan vind.
Kontak me M Van Zyl by (011) 740 0210 of (011) 740 0210