Mnr & Mej Stoffie

Mnr & Mej Stoffie

Jaarliks stroom die leerders en deelnemers om in groot getalle deel te neem aan die uitdunne om eindelik deel van die top 12 seuns en dogters te wees wat deelneem aan die grootste jaarlikse kompetisie in die skool.

Ons samel geld in, neem foto's en het baie pret om dan 'n elegante en flambojante kroningsaand te hou.

STOFFBERG, DIE SKOOL WAAR ONS, ONS MENSE SE POTENSIAAL TEN VOLLE ONTWIKKEL
© (2019) HS Stoffberg. All Rights Reserved.